Nuw SASSA-kaarte Sep 2018 - WAT JY MOET WEET

Loading player...
SASSA se kontrak met CPS kom tot 'n einde en die Poskantoor beoog om teen die einde van September 2018 al die SASSA-begunstigdes op ‘n nuwe Sassakaart of ‘n bankrekening te hê.

Su-an het met Johan Kruger, kommunikasiebestuurder by die SA Poskantoor, gesels.

Luister hier vir die antwoorde op die volgende vrae:

1. Wie moet die nuwe Sassa kaartkry?
2. Waarheen kan ek gaan om ‘n Sassakaart te kry?
3. Hoe lank neem dit om die nuwe Sassakaart te kry?
4. Kan die nuwe kaart by winkels en OTM’e gebruik word?
5. Het die nuwe Sassa kaart enige spesifieke eienskappe of voordele vir gebruikers?
6. Is daar lang toue mense?
7. Ek het ‘n bankrekening waarin my Sassa geld betaal word. Moet ek ‘n nuwe Sassakaart kry?
8. Wat moet ek saambring om die nuwe Sassa kaart te kry?
9. Sê nou maar ‘n begunstigde het ‘n betaalmetode gekies waar daar maandelikse heffings is. Kan hulle van plan verander en die nuwe Sassa kaart kry?
10. Waar kan begunstigdes meer inligting kry?

Vir meer inligting, kontak: johan.Kruger@postoffice.co.za of 012 407-6552.
27 Jun 2018 4AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander van der Westhuizen gesels met Appel

Zander van der Westhuizen het op Sondagaand se Gospelprogram met Appel oor sy nuwe enkelsnit “Genadewater” gesels. Dit is tans op die Gospel Top 10 en die #GROOT20. Appel het gedeel oor genade, foute en eerlikheid - en die waarde daarvan in ons elkeen se lewens. Uiteindelik is alles net…
28 Jun 3PM 16 min

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min