#JouMenseMyMense 26 Junie 2018

Loading player...
Madelein Pienaar het ingeskryf vir SPAR se #FindYourWingz kompetisie op Facebook met die volgende kommentaar: “Today I found my wings in the support from my friends and family after being diagnosed with breast cancer this morning. Never knew so many people cared”.
Dit was maar net twee weke terug op die 11de Junie 2018.
Vandag het ons by GROOTfm 90.5 vir Madelein gaan wys net hoe GROOT die omgee vir haar werklik is.
As die wenner van die #FindYourWingz kompertisie het SPAR met komplimente van Jenna Cliffort vir Madelein haar prys gestuur asook ‘n bos blomme wat enige een se dag op-vrolik en ‘n pakkie bederf van ons vriende SPAR en GROOTfm 90.5
26 Jun 2018 8AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander van der Westhuizen gesels met Appel

Zander van der Westhuizen het op Sondagaand se Gospelprogram met Appel oor sy nuwe enkelsnit “Genadewater” gesels. Dit is tans op die Gospel Top 10 en die #GROOT20. Appel het gedeel oor genade, foute en eerlikheid - en die waarde daarvan in ons elkeen se lewens. Uiteindelik is alles net…
28 Jun 3PM 16 min

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min