ToekomsVenster: Geld in die huis

Loading player...
Here, ek besef dat U die enigste en ware bron van voorsiening is. Baie dankie dat U daagliks aan my brood voorsien. Help my ook deur die moeilike finansiële fases. Dankie dat ek ook 'n instrument in U hand kan wees om die koningkryk van God op aarde te vestig.
14 Mar 2018 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min