
ToekomsVenster | Hoort politiek op die kansel?
Loading player...
Die kansel behoort nie aan ’n politieke party nie. Maar die Woord van God moet ons help om ook in die openbare lewe met waarheid, geregtigheid, integriteit en liefde vir ons naaste te leef.

