ToekomsVenster: Liefdadigheid

Loading player...
Here, baie dankie vir die voorreg om tot seën van ander te kan wees. Help my asseblief om U stem duidelik te hoor waar ek tot hulp kan wees vir ander in nood.
1 Feb 2018 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min