ToekomsVenster: Koninkryksmense

Loading player...
Dissipels is Koninkryksburgers en andersom. Dis mense wat aangegryp is deur die nuwe lewe begeer om die geheim van die lewe met ander te deel.
18 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min