Jou Mense My Mense - Divenette

Loading player...
Lindie kuier by Divenette van Laerskool Queenswood wat al 12 operasies agter die rug het agv o.a. blindedermprobleme. Sy gaan waarskynlik 6 maande se skool moet mis om weer op die been te kom en het nie 'n mediese fonds nie... Kom raak deel van hierdie storie en luister hoe mense al opgestaan het om Divenette te help!
17 Apr 2018 8AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander van der Westhuizen gesels met Appel

Zander van der Westhuizen het op Sondagaand se Gospelprogram met Appel oor sy nuwe enkelsnit “Genadewater” gesels. Dit is tans op die Gospel Top 10 en die #GROOT20. Appel het gedeel oor genade, foute en eerlikheid - en die waarde daarvan in ons elkeen se lewens. Uiteindelik is alles net…
28 Jun 3PM 16 min

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min