RSG Geldsake Woensdag, 11 November 2015 Segment 05

Loading player...
SABMiller se oornameaanbod deur AB InBev, SA handelsvooruitsigte die eerste keer in ses jaar negatief afgeskaal, SA wynbedryf veerkragtig, maar benodig ondersteuning vir verdere opheffing
11 Nov 2015 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Feb 10AM 18 min

Wees versigtig met jou ouers se geld

Louis van der Merwe, stigterslid van WealthUp, verduidelik hoe ekonomiese mishandeling van ouers kan lyk en hoe families dit kan voorkom.
20 Feb 10AM 7 min

Dischem is positief oor sy winste

Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor wat haar aandag in plaaslike en internasionale markte trek, Dis-Chem se aankondiging, die Hooggeregshof in Amerika wat Trump se tariewe onwettig verklaar het, en haar verwagtinge vir volgende week se begrotingsrede.
20 Feb 10AM 10 min