
PSDT-slag tref Bokke … is dit tyd vir Riley?
Loading player...
Dié week in Rapport Praat Sport bespreek ons hoe Pieter-Steph du Toit se besering die Bokke se kanse in die Nasieskampioenskap-eindstryd beïnvloed.
Wie moet hom vervang: Franco Mostert, Emmanuel Tshituka of dalk selfs Riley Norton?
En Francois de Wet sê Rassie Erasmus moet liefs die sideshows los.
Wie moet hom vervang: Franco Mostert, Emmanuel Tshituka of dalk selfs Riley Norton?
En Francois de Wet sê Rassie Erasmus moet liefs die sideshows los.





