Dan Biggar is reg: Sacha ís die wêreld se beste nr. 10

Loading player...
Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spoggerige eerste helfte teen Italië, en wat om te verwag van Vrydagaand se tweestryd tussen Sacha Feinberg-Mngomezulu en Antoine Dupont.Ons praat ook oor die oud-Aussie-kolwer Usman Khawaja se skuurpapier-onthullings, en oor Tatjana Smith se besluit om Suid-Afrika vir Nederland te verruil.
11 Nov Afrikaans South Africa Sports · Rugby

Other recent episodes

PSDT-slag tref Bokke … is dit tyd vir Riley?

Dié week in Rapport Praat Sport bespreek ons hoe Pieter-Steph du Toit se besering die Bokke se kanse in die Nasieskampioenskap-eindstryd beïnvloed. Wie moet hom vervang: Franco Mostert, Emmanuel Tshituka of dalk selfs Riley Norton? En Francois de Wet sê Rassie Erasmus moet liefs die sideshows los.
25 Nov 16 min

Knoeipraatjies ondermyn geldige punte wat Rassie maak

In dié week se episode van Rapport Praat Sport bespreek ons Rassie Erasmus se jongste uitlatings en gevolglike skorsing. Ons vra ook: Was dit wys om nie die skorsing van ses wedstryde te aanvaar nie en eerder vir ’n volwaardige tugverhoor te vra?
18 Nov 18 min

Rassie se plan met groentjies: Bou vir ná WB

Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor al die groentjies in Rassie Erasmus se Springbok-groep. Ons kyk veral na die insluiting van die talentvolle jong Markus Muller, en bespiegel oor moontlike redes waarom ander groentjies soos Zekhethelo Siyaya en Ethan Adams nog nie opgeroep is nie. Ons gesels…
4 Nov 24 min

Greatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is...

In dié week se episode van Rapport Praat Sport deel ons toekennings uit: Die beste speler van die Greatest Rivalry-reeks, die beste voorspeler, agterspeler en die grootste oomblik. Ons kyk ook na wie onderpresteer het en sê wie vir ons die verrassingspakkie was. Wie was jou Speler van die Reeks?…
16 Sep 25 min

Greatest Rivalry bewys SA sal ’n vyfster-WB kan aanbied

In dié week se episode van Rapport praat sport praat ons oor die Suid-Afrikaanse been van die Greatest Rivalry-reeks wat ’n feesmaal vir rugbyliefhebbers was. Hoe lekker sal dit nie wees as Suid-Afrika weer ’n Wêreldbeker-toernooi kan aanbied nie, met toetse in nuwe stadions soos Soccer City en die Kaapstad-stadion!…
9 Sep 20 min