💚 Gesondheidsake | kreatien – veel meer as net spierkrag! 💪🧠 - 25 November 2026

Loading player...
💚Gesondheidsake | kreatien – veel meer as net spierkrag! 💪🧠

Wanneer ons aan kreatien dink, sien ons sommer iemand wat in die gimnasium gewigte stoot! 🏋️ Maar het jy geweet kreatien kan moontlik veel meer voordele inhou as net spierbou?
🎙️Danny Peens gesels met Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek oor kreatien en die rol wat dit in ons gesondheid speel.

- 💪 Wat is kreatien en hoe werk dit in die liggaam?
- 🧠 Watter voordele kan dit vir jou spiere, energie en brein inhou?
- 🩺 Is kreatien veilig vir jou niere?
- ☀️ Gerda se inspirerende Sonskyngedagte!

🎁 SKOENBOKS-GESKENKPROJEK! 🎄
Hartenbos Apteek nooi die gemeenskap om hierdie Kersfees 'n verskil in 'n kind se lewe te maak! Kom ondersteun hul geskenkprojek en help om 'n glimlag op 'n kind se gesig te sit. ❤️

📍 The Local Choice Hartenbos Apteek – oorkant Laerskool Hartenbos
📻 SFM Streek Radio | 90.1 FM & 104.1 FM

#Gesondheidsake #SFMStreekRadio #TheLocalChoiceHartenbos #Kreatien #Gesondheid #GesondeLeefstyl #LuisterWeer #Kersfeesprojek
25 Nov Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

🥑Gesondheidsake | Jy is wat jy eet - 07 Oktober 2026

🎙️ JY IS WAT JY EET Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek gesels met Danny oor hoe jou dieet en leefstyl jou gesondheid kan beïnvloed. 🥑 Verwerkte vs regte voeding 💪 Energie, inflammasie en algemene welstand 💊 Aanvullings en ’n gebalanseerde dieet ✅ Klein veranderinge wat ’n groot verskil…
7 Oct 16 min

SA NATURAL PRODUCTS | LIVING NATURALLY ACADEMY - 06 Oktober 2026

🌿 BETAALDE INHOUD | LIVING NATURALLY ACADEMY Vandag gesels Danny met Anette Rheeder, koördineerder van die SA Natural Living Academy, oor hul volgende Living Naturally Academy-kursus wat van 10–12 November 2026 by Ilita Lodge, Groot-Brakrivier aangebied word. Die gesprek gaan onder meer oor: 🔹 Wat dié kursus uniek maak 🔹…
6 Oct 11 min

🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026

🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik? 🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek? 🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat…
30 Sep 18 min