🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026

Loading player...
🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na:
🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik?
🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek?
🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat sommige mense snags ervaar, soos wakker word in die vroeë oggendure en tandekners?
🧹 Wat behels die sogenaamde “mop-up” proses ná behandeling?
☀️ Gerda sluit soos altyd af met haar sonskyngedagte vir die dag.
🎧 LUISTER WEER:
Het jy die gesprek gemis of net ’n gedeelte gehoor? Luister weer na die volledige Gesondheidsake-gesprek op SFM Streek Radio se aanlyn platforms.
📍 Vir meer inligting of om navraag te doen oor ’n F-skandering, kontak The Local Choice Hartenbos Apteek.
#Gesondheidsake #SFMStreekRadio #HartenbosApteek #Parasiete #Biofilm #Gesondheid #FSkandering
30 Sep Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min