Van mishandeling en wellus tot vergifnis en versoening | Steven Britz se getuienis
Loading player...
Wanneer sy pa se motorfiets by die huis stop, kruip klein Steven weg. Sy pa is 'n heilige in die kerk, maar 'n gewelddadige man agter geslote deure.
Die vaderwonde dryf Steven later na 'n lewe van wellus, vrouens, geld en status. Totdat 'n bloedklont in sy longe hom van aangesig tot aangesig met die werklikheid van die dood bring — en God met hom praat.
Wat volg, is 'n aangrypende verhaal van *God se genade, genesing en die onmoontlike wat moontlik word: 'n pa en seun wat ná jare se pyn versoen.*
🎙️ *Baasraak saam Coach Freek | Steven Britz*
#Baasraak #CoachFreek #StevenBritz #Vaderwonde #Vergifnis #Getuienis