
NUWE MÔRE | Wanneer God nie jou gebed beantwoord soos jy hoop nie
Loading player...
Romeine 8:32 Herhinner Paulus ons dat jou omstandighede nooit die maatstaaf van God se liefde vir jou is nie. Luister na Charl Havenga op Nuwe Môre tussen 05:00 vir jou afspraak met die Woord.

