GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Veerkragtigheid groei wanneer kinders leer om moeilike dinge te hanteer
Loading player...
Lynette Beer help ons vandag dink oor veerkragtigheid. Yolanda Maartens gesels met Lynette oor hoe dit vir ouers moeilik is om te sien dat ’n kind teleurgesteld of seergemaak word.
Ons taak is nie om elke struikelblok te verwyder nie, maar om ons kinders toe te rus om dit te oorkom.
Ons taak is nie om elke struikelblok te verwyder nie, maar om ons kinders toe te rus om dit te oorkom.