GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Laat vaar die druk om die perfekte ouer te wees
Loading player...
Met die fokus in hierdie gesprek op 'perfekte ouerskap', gesels Yolanda Maartens met Lynett Beer oor die dinge wat kinders werklik nodig het. Baie ouers voel voortdurend dat hulle tekortskiet, omdat ouerskap vandag maklik ’n openbare vertoning word.
Lynette verduidelik: Jou werk is nie om elke ongemak weg te neem nie; jou werk is om liefdevol, voorspelbaar en teenwoordig te bly.
Lynette verduidelik: Jou werk is nie om elke ongemak weg te neem nie; jou werk is om liefdevol, voorspelbaar en teenwoordig te bly.