
GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die grootste geskenk is nie sukses nie, maar karakter
Loading player...
Op Mid-Morning Magic in die OFM-familie fokus wil Yolanda Maartens spesifiek ouers nooi om saam te gesels onder die tema: Grootmaak vir die lewe. Bekende spreker, skrywer en temperamentkenner Lynette Beer sluit by haar aan en vertel hoe jy jou kinders met wortels én vlerke kan grootmaak. In hierdie gesprek fokus hul op karakter.

