Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection.
Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole.
As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of reinkeafrica.co.za om jou skool se motivering en sakeplan voor 31 Oktober in te dien!