OFM At Lunch

At Lunch

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
Weekly English South Africa News · Business
646 Episodes
1 – 20

Ons is mense nie klippe nie, Normaliseer emosies.

Pulane Nel Sekepe gesels met haar ma, Marlene Flett op At Lunch vir #PinkTober. Marlene is nie net 'n ma nie, maar ook 'n sielkundige wat insig bied oor die emosionele impak van 'n kankerdiagnose. Hulle bespreek dat daar geen "regte" of "verkeerde" reaksies is nie – dit is heeltemal…
3 Oct 4 min

Maak elke hartklop tel!

Emoyamed Hospitaal in Bloemfontein het ‘n Akute Fisiese Rehabilitasie eenheid, waar persone na ‘n kardiovaskulêre insident fisiese rehabilitasie kan ontvang. Pulane Nel-Sekepe het met Petro Schoeman, fisioterapeut en die bestuurder van die eenheid, gepraat…
19 Sep 6 min

Grey College hosts the High Schools Sevens Series; The Champions Tournament.

Friday 20th September and Saturday 21st September reigning champions, Grey College hosts the High School 7s Series Champions of Champions Tournament Proudly sponsored by Toyota that is managed and run by Weir Sport Promotions & Provantage Sport. Pulane Nel Sekepe Speaks to Darryl Weir to find out more.
18 Sep 3 min

Nationale Park week by Sanparke

September is Toerisme maand en oudergewoonte vier Sanparke ook weer nasionale parke week vanaf die 9de. Anny Bruyns gesels met Genevieve Maasdorp om meer uit te vind.
5 Sep 1 min

Bethlehem Meganisasie Ekspo en Gholfdag

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Wimpie Nel, Verkoopsbestuurder OVK Meganisasie Noord Streek, en Gerrie Coetzee, Bemarker Heelgoedere, oor OVK Bethlehem Meganisasie se Ekspo en Gholfdag.
4 Sep 3 min

Time is limited to register for Health Sciences at UFS.

Prof Corlia Janse van Vuuren, Vice-Dean: Teaching And Learning, Faculty of Health Sciences spoke to Pulane Nel Sekepe about what students can expect when studying health Sciences at UFS and the Connect2Kovsies event.
23 Jul 4 min

The BA Drama and Theatre arts programme at UFS

Kayla Barker speaks to Dr Thys Heydenrych the Programme Director of Drama and Theatre Arts at the University of the Free State, About what prospect students can expect of the Drama department.
1 Jul 5 min

Vryfees bied aan Die Avonture van Robbin Hood

Rowlen von Gericke en Danielle Retief gesels met Pulane Nel Sekepe oor Robin Hood. Die storie gaan oor ‘n legendariese boogskutter wat steel by die rykes en gee vir die armes. Of dis wat almal glo. Volg jou gunsteling karakters soos Robin, Little John, Friar Tuck en Maid Marian op…
28 Jun 3 min
1 – 20