Joalette de Villiers en Haar Silwerskerm-Toekenning Benoeming
Loading player...
Namibië se eie potjiekos-fynproewer, Joalette de Villiers, is as die beste aanbieder in ’n leefstylprogram vir die Silwerskerm-toekennings vir film en televisie benoem.
Karlien gesels met haar oor haar eerste gedagtes toe sy uitgevind het, haar spesiale oomblikke tydens die reeks en waneer ons 'n derde reeks kan verwag.
Karlien gesels met haar oor haar eerste gedagtes toe sy uitgevind het, haar spesiale oomblikke tydens die reeks en waneer ons 'n derde reeks kan verwag.