Ockert Joubert bied die Stiltetyd app

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Ockert Joubert wat die Stiltetyd app ontwikkel het wat o.a. die Bybel in Afrikaans vir jou hardop kan lees.
Let wel die vertalings is nie die oorspronklike Bybelvertalings nie, dit is direkte vertalings van Engelse Bybels soos die KJV.
30 Jul 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

'n Pennesakkie Gevul met Hoop inisiatief

Wynand Rossouw gesels met Jean Lung-Harmse, Korporatiewe Kommunikasiebestuurder van Radiokansel oor ons 45 jarige viering met die ‘’n Pennesakkie Gevul met Hoop’ inisiatief!
4 Aug 1AM 8 min

Janetta van Niekerk - Die Krans

Vandag vier ons Janetta van Niekerk, Hoof van Laerskool Die Krans en die Kransjakkers, met wie ons 'n woord van bemoediging deel vir hulle skool.
3 Aug 2AM 10 min

Jaco Strydom - Die natuur is Sy kuns

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die natuur is Sy kuns” uit Romeine 1:20
4 Aug 1AM 1 min

Godsightings

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
31 Jul 1AM 6 min