Dinsdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

Loading player...
GENESIS 2

18Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.”
19Die Here God het toe uit grond al die wilde diere en al die voëls gevorm en na die mens toe gebring om vas te stel hoe hy elkeen sou noem; en wat die mens elke lewende wese sou noem, dit sou sy naam wees.
20Die mens gee toe name vir al die mak diere, die voëls en die wilde diere, maar vir homself het hy nie 'n helper, 'n gelyke, gekry nie. 21Toe het die Here God 'n diep slaap oor die mens laat kom, sodat hy vas geslaap het. Die Here God neem toe 'n ribbebeen uit die mens, vul die plek met vleis op,
7 Jul 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

PSALMS 139 23Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. 24Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad! 2 TIMOTEUS 3 16Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die…
14 Jul 2AM 12 min

Maandag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

PSALMS 139 23Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. 24Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad! 2 TIMOTEUS 3 16Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die…
13 Jul 2AM 11 min

Sondagaand Erediens - Past Pieter Calitz

1 PETRUS 3 7Mans, julle moet verstandig met julle vrouens saamleef. Bewys eer aan hulle as die swakker geslag wat saam met julle deel in die lewe as genadegawe. Dan sal julle kan bid sonder dat iets julle hinder.
12 Jul 1PM 21 min

Sondagoggend Erediens - Past Pieter Calitz

MATTEUS 20 28So is dit ook met die Seun van die mens: Hy het nie gekom om gedien te word nie maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense.”
12 Jul 3AM 25 min

Saterdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

MATTEUS 20 28So is dit ook met die Seun van die mens: Hy het nie gekom om gedien te word nie maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense.”
11 Jul 2AM 15 min