ON AIR

Radio Rosestad

Loading player...
Radio Rosestad saai hoofsaaklik in Afrikaans uit. Meer as 50% Suid-Afrikaanse musiek asook internasionale- en Klassieke musiek. 60/40 Musiek/Spraak inhou.
Daaglikse Godsdiens Programme, Nuus, Sport, Weer en allerlei gemeenksap inhoud.

Recent podcast episodes

VF Plus - Dr Corné Mulder

Alle onderhoude met kliente. Elke een sal beskikbaar wees vir n maand vanaf die onderhoud se datum.
2 Oct 6AM 6 min

Maandag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

GENESIS 1 God se skeppingswerk 1In die begin het God die hemel en die aarde geskep. 2Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. 3Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig…
5 Oct 2AM 10 min