Romeine 1:20 - God openbaar in die Mirtelboom

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Cobus Coetzee vertel jou oor een van die 4 spesiale bome wat in die Bybel genome word m.b.t. die tempel… dit is die Mirtelboom.
7 Jul 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Sean Butler - Gee ons Krag

Janine van Niekerk is speaking to Sean Butler about his life with Jesus, music and leaning lessons the hard way.
15 Jul 1AM 16 min

Jaco Strydom - Kleiner goed tel meer

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Kleiner goed tel meer.”
14 Jul 1AM 1 min

Randy Westraadt Getuienis

Wynand gesels met Randy n grootwild jagter daar uit die Vrystaat oor hoe Jesus sy lewe kom verander het
7 Jul 2AM 23 min

Johannes Wolfaardt Testimony

Wynand speak to Johannes Wolfaardt about his testimony and growing up under terrible circumstances and fosterhomes
6 Jul 1AM 21 min

Godsightings

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
10 Jul 1AM 7 min