Adam Tas en Die Hoekoms
Loading player...
Karlien gesels met Adam Tas, die boeredigter uit die bosveld oor sy splinternuwe enkelsnit “Die Hoekoms”.
Dit is sy nuuste vrystelling geskryf deur Sunette Bridges.
Hierdie liedjie kom uit die hart en vertel van die paaie wat ons stap, die vrae wat ons vra, en die hoop wat ons dra vir môre.