
Coopers Environmental Science - Ian Brown
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Ian Brown, Professionele Plaagbeheer-portefeulje bestuurder van Coopers Environmental Science. Hy verduidelik vir die luisteraars hoekom dit belangrik is om rotte te beheer, bespreek nuwe produkte vir rotbeheer op die mark en gesels oor waar die beste plek is om rottegif uit te sit.

