KANSA se teleberadingsdiens is beskikbaar vir almal wat deur kanker geraak word

Loading player...
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) vier in 2026, 95 jaar van diens. Junie elke jaar word wêreldwyd aandag gevestig op die impak van kanker op persone gediagnoseer met kanker, hul versorgers, geliefdes, familie en ander mense binne die oorlewende se kring. Dikwels het hierdie mense net iemand nodig om mee te praat oor hul kankerervaring.
Olivia Curlewis, Diensspesialis by KANSA, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus om te vertel hoe KANSA se teleberadingsdiens werk. Skakel gerus die hulplyn by 0800 22 66 22.
11 May 8AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Laat vaar die druk om die perfekte ouer te wees

Met die fokus in hierdie gesprek op 'perfekte ouerskap', gesels Yolanda Maartens met Lynett Beer oor die dinge wat kinders werklik nodig het. Baie ouers voel voortdurend dat hulle tekortskiet, omdat ouerskap vandag maklik ’n openbare vertoning word. Lynette verduidelik: Jou werk is nie om elke ongemak weg te neem…
5 Oct 4AM 5 min

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die grootste geskenk is nie sukses nie, maar karakter

Op Mid-Morning Magic in die OFM-familie fokus wil Yolanda Maartens spesifiek ouers nooi om saam te gesels onder die tema: Grootmaak vir die lewe. Bekende spreker, skrywer en temperamentkenner Lynette Beer sluit by haar aan en vertel hoe jy jou kinders met wortels én vlerke kan grootmaak. In hierdie gesprek…
5 Oct 4AM 6 min

Heart disease can hide in plain sight, know the warning signs

Juandre Watson, Health Promotion & Health Risk Assessment Programme Team Lead at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to recap the main message of World Heart Day and to wrap up Heart Week on OFM. She shares some of the risk factors…
22 Sep 5AM 4 min

Laat toets jou bloeddruk hierdie Hart Week en kyk na jou hart

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan en verduidelik wat ‘n normale bloeddruklesing is en wat jou bloeddruk kan beinvloed. Cari verduidelik ook hoe hoë bloeddruk voorkom of beheer kan word. Verder is daar hulpbronne beskikbaar aanlyn https://www.heartfoundation.co.za/blood-pressure/
14 Sep 8AM 4 min