
Vyf verneemde stropers in KZN geskiet
Loading player...
Vyf vermeende renosterstropers is Saterdagaand dood in 'n skietgeveg met die polisie in Hluhluwe, KwaZulu-Natal. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê beamptes het inligting ontvang dat die verdagtes met die R618 op pad was na 'n wildreservaat. Hy sê 'n stop-en-deursoekingsoperasie is op die betrokke pad gehou:

