
Swakop lê N$600m se bedryfsbegroting ter tafel
Loading player...
Die Swakopmund-dorpsraad het vandeesweek se begroting ter tafel gelê. Belangrike fokusareas sluit in paaie- en straatinfrastruktuur, afvalwater- en waterinfrastruktuur, vaste afvalbestuur, omgewingsvolhoubaarheid en die bewaring van noodsaaklike munisipale dienste. Die bedryfsbegroting beloop 600,2 miljoen Namibiese dollar. Kosmos 94.1 Nuus het met die munisipaliteit se woordvoerder, Linda Mupupa gepraat.

