African Journal of Health Professions Education - Dr Roné Vorster-de Wet

Loading player...
Dr Roné Vorster-de Wet is al vir 28 jaar ’n bekende naam in Gesondheidswetenskappe. As passievolle dosent in Fisiologie het sy deur die jare nie net kennis gedeel nie, maar ook talle studente geïnspireer om in hulself te glo en hul volle potensiaal te bereik.

Haar navorsing oor studentemotivering, selfgerigte leer en onafhanklikheid in die klaskamer is onlangs aanvaar vir publikasie in die African Journal of Health Professions Education! 👏📚

Ons het vandag gesels vandag oor passie, inspirasie, die krag van onderrig en die impak wat ’n dosent op jong mense se lewens kan hê.
7 May Afrikaans South Africa Education · Society & Culture

Other recent episodes