
Krokodilvangs in Komatirivier
Loading player...
Kapt. Pottie Potgieter, koordineerder van die polisie se duikeenheid in Mpumalanga het 'n baie gewaagde operasie uitgevoer om 'n krokodil uit die Komati-rivier op te hys om sy ingewande te inspekteur. Hy kuier in die ateljee.

