
ATKV Buffelspoort - Dis nou 'n "Bargain", middel van die week aanbiedinge
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels lekker met die bemarkings bestuurder van die ATKV Buffelspoort. Reyno Wepener vertel ons meer oor wat hul alles bied, hoekom hul so uniek is, wat jy alles kan verwag, en hoekom hul die beste wegbreuk bestemming is in die winter.
Kom luister saam en maak gebruik van die geleentheid.
Kom luister saam en maak gebruik van die geleentheid.

