GNT Letsie vd Bank gesels oor opkomende Hemelvaart diens

Loading player...
Wynand gesels met Letsie vd Bank oor die opkomende Hemelvaart diens wat hier by Radio Kansel gehou word Donderdag oggend die 24ste May 2026 om 10h00
21 Apr 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Arthur Frost about the Sound of Peace in SA

Janine van Niekerk is speaking to Dr Arthur Frost about raising up praise and worship in conjunction with the prayer for SA, as well as Godly wisdom with regards to Xenophobia and the government of our country.
24 Jun 1AM 16 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Kabouter Haai

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Marine Bioloog Mariette Wheeler oor die versteekte wonder van die…
23 Jun 1AM 8 min