Bloem Veeprodukte sê ook dankie vir ons boere op hierdie Dankie Donderdag

Loading player...
Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Lize Marie van Bloem Veeprodukte sluit by Pulane Nel Sekepe aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens Bloem Veeprodukte ook te bedank.
21 Apr English South Africa News · Business

Other recent episodes

Coopers Environmental Science - Ian Brown

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ian Brown, Professionele Plaagbeheer-portefeulje bestuurder van Coopers Environmental Science. Hy verduidelik vir die luisteraars hoekom dit belangrik is om rotte te beheer, bespreek nuwe produkte vir rotbeheer op die mark en gesels oor waar die beste plek is om rottegif uit te sit.
28 May 3 min

Reach for a Dream - Slipper Day 2026 - more than just slippers

Pulane Nel-Sekepe chats with Saske de Bruin about what Slipper day is all about, how you can get involved for 2026, where to get tickets, and what is all included when you do buy a ticket. Make a dream come true this year, and support Reach for a Dream's Slipper…
27 May 3 min

kykNET se "Die Oord": Eva du Preez vertel ons meer

Pulane gesels met Eva du Preez,regisseur van Die Oord, bring ’n unieke benadering deur ’n visuele taal te skep wat die skoonheid van die kusomgewing vermeng met ’n onderliggende gevoel van sielkundige onrus. Haar regie fokus op subtiele spanning, karaktergedrewe storievertelling en die stadige ontrafeling van geheime, wat verseker dat…
19 May 5 min

ATKV Buffelspoort - Lekker 'warm' aanbiedinge vir die winter

Pulane Nel-Sekepe en Reyno Wepener, bemarkings bestuurder van die ATKV Buffelspoort, gesels lekker oor wat hul alles bied, hoekom hul so uniek is, wat jy alles kan verwag, en hoekom hul die beste wegbreuk bestemming is in die winter. Met lekker 'warm' spesiale aanbiedinge vir die winter wat voorlê. Kom…
19 May 4 min

ATKV Buffelspoort - Dis nou 'n "Bargain", middel van die week aanbiedinge

Pulane Nel-Sekepe gesels lekker met die bemarkings bestuurder van die ATKV Buffelspoort. Reyno Wepener vertel ons meer oor wat hul alles bied, hoekom hul so uniek is, wat jy alles kan verwag, en hoekom hul die beste wegbreuk bestemming is in die winter. Kom luister saam en maak gebruik van…
4 May 4 min