JoJo verklaar force majeur oor oorlog insetkoste met meer as 50% opjaag

Loading player...
Julien Smith, nasionale verkope- en bemarkingsbestuurder by JoJo Tanks, gesels oor die impak wat die oorlog op hul insetkoste het.
15 Apr 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Welkome "gewone" dag op die JSE

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel sy mening oor die markbewegings, Donald Trump se waarskuwing aan Jerome Powell, voorsitter van die Amerikaanse Federale Reserweraad, Mahindra se planne om sy bedrywighede in Suid-Afrika uit te brei, en ClearScore se hoofkwartier in Kaapstad.
15 Apr 11AM 7 min