Belangstelling in elektriese motors skiet die hoogte in ná brandstofverhogings

Loading player...
Grant Locke, besturende direkteur van Volvo Suid-Afrika, gesels oor elektriese motors in Suid-Afrika en hoe Suid-Afrikaners die somme moet maak om te bepaal of elektriese motors ’n finansiële voordeel inhou.
7 Apr 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor die impak van die Iran–VSA-oorlog op die markte, FirstRand se planne om uit die VK te onttrek namate motorleningskoste tot sowat R13 miljard kan styg, asook Bank of America se bevindings oor Suid-Afrika as ’n beleggingsbestemming.
7 Apr 12PM 9 min