GNT Kemptonpark se kerke van hand om opstandings Sondag te vier

Loading player...
Wynand gesels met Michelle en Johan Pieterse oor die samewerking tussen kerke en skole in Kemptonpark om almal saam Opstandings Sondag op n spesiale manier te vier .
31 Mar 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min