
Rom 1:20 - God openbaar in die Pappegaaivis
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels Mariette Wheeler, ons Marinebioloog oor die koddige Pappegaaivis en sy vreesaanjaende tande.





