Beurtkrag is iets van die verlede. Mense sit egter al hoe meer in die donker

Loading player...
Rikus Maritz, senior projek- en ontwikkelingsdeskundige by Wetility, gesels oor hul onlangse data wat toon dat beurtkrag nooit werklik vir verbruikers opgehou het nie.
30 Mar 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
2 Oct 11AM 18 min