Kies Laerskool Eureka vir jou kind se onderrig in Kimberley

Loading player...
Is jy op soek na ’n skool waar jou kind nie net akademies groei nie, maar ook as mens floreer? Laerskool Eureka nooi alle ouers en leerders hartlik uit na ons Opedag op Saterdag, 11 April – ’n geleentheid waar jy self kan beleef wat hierdie skool so besonders maak. Corina Pope, bemarkingshoof gesels met Kayla Barker op At Lunch om meer te vertel. Vir meer inligting, besoek https://www.eurekalaerskool.co.za/
30 Mar English South Africa News · Business

Other recent episodes

Wynford Holiday Farm

Pulane Nel-Sekepe gesels met Jandré Du Plessis oor die nuwe verwikkelinge by Wynford. Met 'n pragtagie nuwe restaurant wat oop is vir die publiek, tot die nuut oorgedoende tennis bane. Hier kan jy selfs rolbal geniet, of 1 van 14 staproete gaan uittoets. 'n Ware vakansie ondervindig, net soos wat…
24 Jun 4 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Michael Garbett & Juné Pretorius

Pulane Nel-Sekepe het vandag die voorreg gehad om vir Michael Garbett – Fees Direkteur en Juné Pretorius – Program Koordineurder van die Vrystaat Kunstefees in die ateljee te hê saam met haar. Hul gesels oor die tema van vanjaar se fees, gevestigde kunstenaars én nuwe talent, sowel as hoe belangrik…
23 Jun 7 min

The Big Cover Up: Jade Huis vir Bejaardes

Pulane gesels met Jade Huis vir Bejaardes. Hul is 1 van die begunstigdes van die 2026 fondsinsamelings projek. Met trots aan jou gebring deur OFM, in samewerking met Round Table Southern Africa.
4 Jun 3 min

The Big Cover Up: Destiny House

Pulane gesels met Destiny House. Hul is 1 van die begunstigdes van die 2026 fondsinsamelings projek. Met trots aan jou gebring deur OFM, in samewerking met Round Table Southern Africa.
4 Jun 4 min

GEMS, celebrating 20 Years

Today we're talking about a special milestone as GEMS celebrates 20 years of serving public servants across South Africa. The celebrations are taking place around the country, and today the spotlight is on the Free State. GEMS stands for Government Employees Medical Scheme. Dr Vuyo Gqola, Chief Operations Officer at…
4 Jun 5 min