KOPSKUIF - Halrika Breytenbach oor haar debuutkinderboek: Gertruida Gans leer ‘n les

Loading player...
Op Saterdag 28 Maart gesels Halrika Breytenbach, kommunikasiekonsultant, vryskutjoernalis, skrywer en stigter van die musiekbediening, Halrika Music Ministries op Kopskuif.

Halrika gesels oor haar debuutkinderboek, “Gertruida Gans leer ‘n les”, wat pas by Naledi Uitgewers verskyn het. Verder gesels sy oor haar liefde vir woorde en die opbouende krag daarvan. Sy deel gedagtes rondom haar musiekbediening en vertel ook oor haar optrede by KKNK.
28 Mar Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min