Buitelanders soek Suid-Afrikaners met dié vaardighede

Loading player...
Paul Byrne, hoof van data-insigte en kliëntesukses by Pnet, gesels oor hul jongste Job Market Trends-verslag wat wys dat al hoe meer oorsese werksgeleenthede op Suid-Afrikaners gemik is.
10 Mar 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min