Riverside CID help rondloperkatte beheer

Loading player...
Riverside CID het 'n Trap-Neuter-Return projek geloods om rondloperkatte in die area te beheer. Shivon Wiggins en Zani Barrish gesels met 100.5FM.
6 Mar Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Donna is a cow for the CHOC Foundation

Donna James is op 'n missie om fondse in te samel vir die CHOC Foundation wat kinders met kanker ondersteun. Sy hardloop ultra-marathons in die buiteland. 150 km in Egipte is reeds agter die blad. Die Great Wall of China-marathon wag op haar volgende week.
8 May 9 min

Dialise-eenheid open by Robs

Rob Ferreira-hospitaal het onlangs amptelik sy dialise-eenheid geopen. Dr. Salah Bashir vertel hoe 'n groot verskil dit in pasiënte se lewens maak.
7 May 6 min

Twee van Mpumalanga op pad na Statebondspele vir Skaak

Twee spelers van Mpumalanga is vanjaar ingesluit om Suid-Afrika by die Statebond Skaakkampioenskap in Sri Lanka te gaan verteenwoordig. Junior Master Bafana Sgudhla (14) en Nkosikhona Jele (19) kuier saam met die president van Mpumalanga Skaak, Vumi Maluleke, by die Middag Game Drive.
6 May 11 min