Vrystaatdag - Colin Steyn

Loading player...
Vrystaatdag

Op 23 Februarie herdenk ons die totstandkoming van die Republiek van die Oranje Vrystaat in 1854 met die ondertekening van die Bloemfontein Konvensie.
Vrystaatdag is tradisioneel op hierdie datum gevier. Rosestad-nuus gesels met Colin Steyn oor hierdie historiese dag. Sy oupagrootjie was president MT Steyn, die laaste president van die onafhanklike Republiek van die Vrystaat.
22 Feb Afrikaans South Africa Education · Society & Culture

Other recent episodes

African Journal of Health Professions Education - Dr Roné Vorster-de Wet

Dr Roné Vorster-de Wet is al vir 28 jaar ’n bekende naam in Gesondheidswetenskappe. As passievolle dosent in Fisiologie het sy deur die jare nie net kennis gedeel nie, maar ook talle studente geïnspireer om in hulself te glo en hul volle potensiaal te bereik. Haar navorsing oor studentemotivering, selfgerigte…
7 May 6 min