Ongewilde aandele kan op die langtermyn beter waarde bied

Loading player...
Pieter Koornhof, portefeuljebestuurder by Allan Gray, verduidelik hoekom dit belangrik is om weg van die skare te beweeg.
18 Feb 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Woensdag is markdag

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die wisselvalligheid in die markte, nuwe rekordhoogtepunte van plaaslike maatskappye en die inflasiekoers.
18 Feb 11AM 6 min