
Hoë goudprys verdubbel DRD-wins, ten spyte van laer produksie
Loading player...
DRDGold het vandag tussentydse resultate vir die ses maande tot einde Desember bekend gemaak. Die omset is 23% hoër en die wesensverdienste het verdubbel. Niël Pretorius, uitvoerende hoof van DRDGold, bespreek die resultate.

