
Die regering wil weer uitvoerkwotas vir renosters, luiperds en olifante instel
Loading player...
Willie Aucamp, minister van bosbou, visserye en die omgewing, gesels oor die regering se planne om weer uitvoerkwotas vir renosters, luiperds en olifante in te stel.

