Capitec hou net aan...

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor Capitec se vooruitsigte en aandeelprys, asook vandag se aankondigings oor leierskapskuiwe.
11 Feb 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Jongmense koop eiendomme dat dit klap

Esteani Marx, hoof van eiendom by Lightstone Properties, gesels oor onlangse kommentaar in die mark dat residensiële eiendom tans in ’n groot mate deur eerstekeerkopers gedryf word.
11 Feb 10AM 8 min