Waterkenner: Plaaslike owerhede doen werklik nie 'n goeie 'job' nie

Loading player...
Die Inkomati-Usutuu Catchment Management Agency sê hy meer bekommerd oor munisipaliteite wat riool in hul waterweë inlaat as oor chemikalië verwant aan onwettige mynbou. Mamaropeng Selepe gesels met 100.5FM.
11 Feb Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Renosterstropery het in 2025 skerp toegeneem in die Krugerwildtuin

Mpumalanga het verlede jaar ‘n noemenswaardige toename in renosterstropery aangeteken met die verlies van 178 renosters - teenoor 92 in 2024. Die meerderheid - 175 - is in die Krugerwildtuin gestroop, 'n skerp toename van 88 in 2024. Landwyd het renosterstropery met 16-persent gedaal, sê Frances Craigie van die departement…
11 Feb 10 min

Pieter Rischmuller: 'Duits-Wes Vastrap'

Pieter Rischmuller wil musiek maak waarop hy verlief is. Hy is terug met 'n DJ Ossewa-styl enkelsnit, "Duits-Wes Vastrap" en werk aan vollengte Afrikaanse en Country albums vanjaar.
11 Feb 9 min

Coenie Naudé stel 'In jou Lig' vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
10 Feb 14 min