KC Lowther is Heartwood Tales vir voorskoolse kinders ontwikkel om hulle waardes maar ook lewenslange emosionele vaardighede te leer, juis in reaksie tot haar eie uitdagings.
Die plaaslike rocker, Coenie Naudé stel na jare weer nuwe musiek vry. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
Huishoudings in Mbombela het slegs tot 15 Maart om aansoek te doen vir die munisipaliteit se skuldverligting-amnestieprogram. Phumula Mathebula sê nee, dit is nie te goed om waar te wees nie.
Innibos loods vanjaar 'n nuwe projek gemik op hoërskoolleerders met 'n belangstelling in die skeppende kunste. Steven Schamrel is die projekbestuurder van VIBE Innibos.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.